Minka Olivier en Simanye Hila van Hoërskool De Aar is in die 0.16 Noord-Kaap netbalspan opgeneem. Hulle gaan die vakansie aan die All Ages netbaltoernooi in Boksburg deelneem.