Op die foto bo is Aldine Adams, hoofdogter van die Hoërskool Keimoes, in haar pragtige uitrusting, saam met haar metgesel van Upington, Malcolm Ash Viewe,  tydens Hoërskool Keimoes se matriekafskeid.