Category: Academy

Hoërskool Noordkaap in Kimberley deur na ATKV-Spelathon-finaal

ATKV-Spelathon Provinsiale rondte wat op 15 Augustus 2017 gehou is by Hoërskool Noord-Kaap.   Silje Fredericks (1e posisie in graad 10 Eerste Addisionele Taal) Tatum du Plessis (1e posisie in graad 9 Huistaal) Liam Jacobs ( 2e posisie in graad 10 Eerste Addisionele Taal) Reagen Woodbridge (2e posisie in graad 9 Eerste Addisionele Taal) Hulle gaan die Noord-Kaapprovinsie tydens die nasionale finaal gedurende Oktober in Gauteng...

Read More

Hoërskool Noord-Kaap leerders onder top 20 van ATKV – Afrikaans Senior Olimpiade

ATKV – Afrikaans  Senior Olimpiade Chad Smith, Alexander Coghlan, Nawahl O’Connot, Relebohile Motsoari en Silje Fredericks Hulle het almal onder die top 20 in die provinsie geëindig. Chad Smith is ook onder die nasionale top 100 ATKV- Afrikaans Senior Olimpiade Miecke Muller, Priscilla Qalinga, Stephanie Crafford, Marli Stander en Ilke Opperman Hulle het ook onder die top 20 in die provinsie geëindig. Hoërskool Noord-Kaap leerders presteer in ATKV-Redenaars Nasionale Finaal   ATKV-Redenaars Nasionale finaal Danté Jansen en Tristen Pinetown. Danté kom derde in die Graad 8 – 9 Addisionele Taal Voorbereide Afdeling. Tristen eindig 2e in die Graad 8...

Read More

Kimberley Boys High learners at SAICE National Water Competition

Hats off to Thato Seipato, Tshiamo Shuping and Guy Jansen, learners of Kimberley Boys High, for being placed 3rd nationally with 40 penalty points behind the winners with 15 penalty points in the SAICE Water Competition held recently in Johannesburg. The three represented the Northern Cape Province after coming first in the initial leg of the competition held in April in Kimberley. Very well done gentlemen! They are seen in the picture with Mr G.R. Steele the...

Read More

Kimberley Boys High shine at Eskom Science Expo

Jason Springbok and Chadwin Kruger, Grade 12 learners of Kimberley Boys High, recently participated in the Eskom Science Expo in Kimberley from where they brought home silver medals for their well-concerted effort. They shall represent the School and the Northern Cape Province at the Eskom National Science Expo to be held in Gauteng in the near future. We wish them all the best! Per Labores ad...

Read More

Uppies by Eskom Expo

Hoërskool Upington het 5 projekte ingeskryf vir die Eskom EXPO wat gehou is op Saterdag 5 Augustus 2017.  Kaylin Mouton en Shanique Maasdorp het goud gekry vir hulle gesamentlike navorsing oor die effek van nikotien op die mens.  Andries Engelbrecht het met sy projek: “Arm maar warm” silwer verwerf en Lara-Mari Geldenhuys het brons verwerf met haar navorsing oor organiese bemesting versus chemiese bemesting.  Ruan le Roux en Eric Swanepoel asook Siva Moodley en Angelo Snyders het deelname sertifikate verwerf vir hulle gesamentlike projekte. Dit was hierdie  leerders se eerste EXPO en hulle het baie geleer en sal met...

Read More

Categories

Positive Quotes

Stay positive and happy.
Work hard and don’t give up
hope. Be open to criticism
and keep learning. Surround
yourself with happy, warm
and genuine people.