Category: Sports

Hoërskool Noord-Kaap vaar goed in pluimbal

Eerste Meisies Pluimbalspan van links na regs: Jessica van Heerden, Tiffany Coetzer(Kaptein), Mev Rita Gordon, Demii Etzebeth en Johané Shöne. Meisies eindig 3de in hul afdeling en in algeheel verwerf hulle 5de plek op SA Skole Pluimbal wat in Durban gehou is. Eerste Seuns Pluimbal span van links na regs: Tumelo Moapese, Chad Smith, Mev Rita Gordon, Dyllan Muller(Kaptein) en Hanro Ras. Hulle eindig 3de in hulle afdeling en verwerf ‘n algehele 6de plek by die SA Skole Pluimbal wat in Durban gehou is. Hanro Ras het ook al sy games gewen op die toernooi. Tweede Seuns Pluimbalspan van...

Read More

Hoërskool Noordkaap 0/16A Netbalspan wen hul liga

Hoërskool Noordkaap in Kimberley se 0/16A Netbalspan het hul Frances Baardliga gewen en word ook as wenners vir die Noord-Kaap Provinsies gekroon. Hulle het gaan deelneem aan die SA Skolekampioenskappe te Boksburg en het as volg presteer: Hulle het Monument, Oranje Meisies Meisieskool, Stellenberg en Nelspruit gewen en het slegs teen Afrikaanse Hoërskool van Pretoria en Paarl Gim verloor.  Hulle het 6de in die land geëindig!  Baie trots op hierdie...

Read More

Northern Cape High School rock in hockey

Northern Cape High School’s 1st team hockey boys played in their semi final and final yesterday. They played against Kimberley Boys High in the semi final and beat them 2-0. The final was a thrilling match and the boys played brilliantly! Damian Kenny lead from the front by scoring a hat trick and the team took a whopping 8-0 win over a strong CBC side. The boys came together when it mattered and showed that they are a force to be reckoned with. It is the 11th year in a row that the first team are the league winners...

Read More

Hoërskool Upington hou interjol op sy beste!

Hoërskool Upington doen dit weer! Die Interjolbeker is weer in Uppie-land waar hy hoort. Om die beker nóg beter te laat lyk, staan daar nog 6 ander bekers ook! Ja, Hoërskool Upington het in 2017 seker gemaak dat hul Groot Interjol ordentlik wen deur ook die volgende bekers te wen: Seuns Hokkie, Redenaars, Dogters Hokkie, Vasvra, Tennis, Skiet en natuurlik Rugby. Saterdag, die dag van Groot Interjol self, was op sigself ook `n baie groot sukses. Die Uppie-tuiste het meer na `n karnaval gelyk as na `n plek waar ernstig sport gespeel gaan word. Die duisende toeskouers het toegang...

Read More

Hoërskool Upington se dogters blink uit in Hokkie uitspele

Die 1ste-, 0/16- en 0/14- dogters hokkiespanne het die afgelope naweek deelgeneem aan die Noord Kaap Liga Finale te Kimberley. Die uitslae was as volg: 1ste Dogters: Uppies vs Adamantia  – Wen 2-0 (Man van die Wedtsryd – Inge Wessels) Uppies vs N Kaap – Verloor 3-1 (Man van die Wedtryd – Jana Victor) Uppies vs Duineveld – Wen 1-0 (Man van die Wedtsryd – Liza Slabbert) Die Span het pragtige hokkie gespeel, maar moes ongelukkig die knie buig teen Hoërskool Noord Kaap en het derhalwe nie in die finaal gespeel nie. Die Uppies slaag egter wel daarin om...

Read More

Categories

Positive Quotes

Stay positive and happy.
Work hard and don’t give up
hope. Be open to criticism
and keep learning. Surround
yourself with happy, warm
and genuine people.