Category: Hockey

NCH hockey news

U/18 Clayton tait, Damian Kenny, Caydin Spadonie, Chad mpisi, LucianoOrtell, Raiz Campbell, Khumo Qomoyi Absent: Olebogeng Modise, Aiden Peters, Reece Jacobs, Ryan Isaacs Hockey It was a tough second term round of fixtures for both girls and boys, our teams received mix results on the field but we grew stronger together as a hockey unit off the field ensuring our rich tradition. From NCH hockey, we would like to Thank our sponsors, supporters and proud parents for all their contributions towards our success! Girls Hockey Girls : u19 1st Team NCH vs DHS : lost 5 – 0 NCH...

Read More

Hoërskool Diamantveld Hokkie nuus

SEUNSHOKKIE Noord-Kaap Voor – v.ln.r – Julian Viljoen* (O/16), Lourens de Kock (O/14), Michael Wakeford (O/16). Agter – v.l.n.r – Erlank Barnard (O/16), Drean du Plessis* (O/18), Daniël Saayman* (O/18). * Nie reisende reserwe DOGTERSHOKKIE O/16A Noord-Kaap Toernooi: O/16 Nasionale Toernooi te Bloemfontein, 9 – 15 Julie 2017 Voor – v.l.n.r – Marné Ras, Euné Venter, Melinda Grobler Agter – v.l.n.r – Anya Bruwer, Zané Wiese O/14A Noord-Kaap Toernooi: O/14 Winterspele te Durban, 9 – 14 Julie 2017 Voor – v.l.n.r – Carmen Jacobs, Tané Barnard, Ursula Higgs Agter – v.l.n.r – Wiana Botha, Louisa Thompson NOORD-KAAP PROVINSIALE HOKKIE...

Read More

UPPIES SEUNS GEKIES IN NK SPANNE

Na afloop van die seuns NK hokkie-proewe gehou te Kimberley is die volgende Uppie seuns ingesluit in die onderskeie spanne: 0/14 – JP Louw 0/16 – Cobus Fourie 0/18 – Morne Dlephu Uppies wens hierdie seuns hartlik geluk met hul verkiesing tot hierdie spanne, ons weet dat hul Uppies se naam sal hoog hou wannneer hul die provinsie...

Read More

UPPIES HOKKIE VERSTERK VRIENDSKAPPE!

Op Saterdag 6 Mei het Uppies se twee eerste spanne vriendskaplike wedstryde gespeel te Kimberley, Kathu en Kuruman. Die 1ste Meisies het vertrek na Kimberley om ‘n vriendskaplike wedstryd te gaan speel teen Kimberley Girsl High. Die wedstryd het in ‘n goeie gees plaasgevind en eindig uiteindelik met 1-1 elk gelykop. Goeie hokkie is gespeel en die lekker vriendskapsband met Girls High is net verder versterk. Die 1ste Seuns het die tog meegemaak na Kathu en Kuruman om onderskeidelik teen HS Kathu en HS Kalahari se 1ste seuns te gaan speel. Beide wedstryde was energiek en Uppies se seuns...

Read More

Hokkie Diamantveld

Hoogstaande gehalte Hokkie! Die afgelope naweek van 19 – 20 Mei was ‘n stampvol sportgevulde naweek vir Uppies Hokkie. Op Vrydag 19 Mei vertrek die 1ste Seuns na Kimberley om deel te neem aan die NK seunshokkieproewe. Na ‘n uitputtende dag van proewe speel die seuns ‘n wedstryd teen St Patricks CBC en klop hul met ‘n telling van 1-0. Ongelukkig kon ons seuns nie tuis deelneem aan die jaarlikse sportdag teen Diamantveld nie as gevolg van hul proewe, maar nie te min, vind die wedstryd toe plaas op Kimberley se astro vroeg saterdagoggend. Dit was ‘n titaniese stryd...

Read More

Categories

Positive Quotes

"One small crack does not mean you are broken, it means that you were put to the test & you didn't fall apart." - Linda Poindexter