Category: Rugby

Hoërskool Upington hou interjol op sy beste!

Hoërskool Upington doen dit weer! Die Interjolbeker is weer in Uppie-land waar hy hoort. Om die beker nóg beter te laat lyk, staan daar nog 6 ander bekers ook! Ja, Hoërskool Upington het in 2017 seker gemaak dat hul Groot Interjol ordentlik wen deur ook die volgende bekers te wen: Seuns Hokkie, Redenaars, Dogters Hokkie, Vasvra, Tennis, Skiet en natuurlik Rugby. Saterdag, die dag van Groot Interjol self, was op sigself ook `n baie groot sukses. Die Uppie-tuiste het meer na `n karnaval gelyk as na `n plek waar ernstig sport gespeel gaan word. Die duisende toeskouers het toegang...

Read More

Hoërskool Upington se Interjol 2017 breek aan

Die GROOT week het aangebreek – Groot Interjol 2017 is hier! Die week word gekenmerk deur sport en ook baie “sports”. Alle aktiwiteite van Saterdag vind op Hoërskool Upington se velde plaas. Daar sal baie sitplek wees, maar die toeskouers kan maar `n opvoustoel saambring as u gemaklik op die plek van u keuse wil sit. Daar is gazebo-spasies te koop by die skool. Indien u belangstel, kan u vir Altus van den Heever skakel by 0829229681. U is verantwoordelik vir u eie gazebo en ook vir die opslaan daarvan. Nadat u u spasie gereserveer het, kan u Vrydag...

Read More

Hoërskool Upington hou groot Interjol!!

Uppies se groot Interjol is om die draai.  Maak gerus ‘n merkie op u kalender vir die week van 7 – 12 Augustus. Soos dit tradisioneel elke jaar gebeur; word daar op Saterdag, 12 Augustus, sterk meegeding op die rugby- en hokkievelde en die netbalbaan. Die voorafgaande week is egter propvol interjolaktiwiteite.  Daar is vasvra, redenaars, skaak, tennis en skiet en elkeen van die aktiwiteite is belangrik want elke liewe deelnemer wil eendag sê dat hy/sy Interjol gewen het in hul jaar. Hierdie aktiwiteite sal almal by Hoërskool Upington se velde plaasvind.  Die tye en plekke sal in volgende...

Read More

Categories

Positive Quotes

Stay positive and happy.
Work hard and don’t give up
hope. Be open to criticism
and keep learning. Surround
yourself with happy, warm
and genuine people.