Uppies Camerata wen Goud by ATKV- Applous. Hoërskool Upington se Uppies Camarata het onlangs aan die ATKV-Applous deelgeneem en is beloon met goud. Ons is baie trots op hierdie puik leerders van Uppies!