HSDA se skaakleerders het op 20 Mei aan die distrikskaakproewe deelgeneem vir skole skaak in Hopetown. Leerders het deurgedring na die volgende rondte wat op 3 Junie sal plaasvind. Ons sê sterkte vir die ses leerders wat aan die Noord-Kaap skole skaakproewe gaan deelneem op 3 Junie in Kimberley.

Unam Mxaxa, Lihandri Saunders, Sinovuyo Xabela, Chardé Vries, Beau-Paul Hussein, Thandokazi Ntozini