SEUNSHOKKIE

Noord-Kaap

Voor – v.ln.r – Julian Viljoen* (O/16), Lourens de Kock (O/14), Michael Wakeford (O/16).

Agter – v.l.n.r – Erlank Barnard (O/16), Drean du Plessis* (O/18), Daniël Saayman* (O/18).

* Nie reisende reserwe

DOGTERSHOKKIE

O/16A Noord-Kaap

Toernooi: O/16 Nasionale Toernooi te Bloemfontein, 9 – 15 Julie 2017

Voor – v.l.n.r – Marné Ras, Euné Venter, Melinda Grobler

Agter – v.l.n.r – Anya Bruwer, Zané Wiese

O/14A Noord-Kaap

Toernooi: O/14 Winterspele te Durban, 9 – 14 Julie 2017

Voor – v.l.n.r – Carmen Jacobs, Tané Barnard, Ursula Higgs

Agter – v.l.n.r – Wiana Botha, Louisa Thompson

NOORD-KAAP PROVINSIALE HOKKIE SPANNE

Hoërskool Diamantveld in Kimberley is baie trots op hul leerders wat ingesluit is in die onderskeie Noord-Kaap Hokkiespanne wat aan nasionale toernooie gaan deelneem.