LANDSDIENS

Baie geluk aan Marco van Straaten en Jana van der Linde van Hoërskool Diamantveld in Kimberley wat die Springbok Toekenning verwerf het met landsdiens.