Die volgende dogters is ingesluit in die onderskeie Noord-Kaap Netbalspanne wat in die Julie vakansie aan die onderskeie nasionale toernooie gaan deelneem.

Mev Kotzè en Mev Esterhuizen is ook gekies as die afrigters van onderskeidelik die 0/15 en 0/18 spanne.

Baie geluk aan al ons dogters en afrigters en baie sterkte met julle onderskeie toernooie.

0/14

Anri Kotzè en Abongile Mchlauli

0/15

Beryl Ndhlovu, Janice Avenant, Marnel Oberholster, Di-Marie Visser

0/16

Ayanda Esau, Lorraine Groenewald, Lichè Prinsloo, Cleo Minnaar

 

0/17

Nicolene Loots, Gillian du Plessis en Melonice Kordom

0/18

Anechè Everson, Navern Olivier, Liza-Mari Groenewald