Vier  UPPIES het deelgeneem aan die Hopetown Saalperd Streek Skou die afgelope naweek 17 & 18 Februarie 2017. Die Kinders het pragtig gery en as volg presteer:

  1. Toanita Strauss
  • ∙ Driegang Plesierperd 18 jaar en onder – 1e plek op Another Time
  • ∙Vyfgang Ryperd 18 Jaar en onder 1e plek op The One and Only Big French
  • ∙Driegang Plesierper H/M/R – 2e plek op Another Time
  • ∙Vyfgang Kinder Kampioenskappe – 2e plek op The One and Only Big French
  • ∙Driegang Medalje Klas – 5e plek  – op Another Time
  • ∙Vyfgang Medalje Klas – 3e plek – op The One and Only Big French

 

  1. Jessi Wessels
  • ∙Vyfgang Plesierperd  Ruiter 18 Jaar en onder – 1e plek op Cameos Spring Song
  • ∙Vyfgang Kinder Kampioenskap – 4e plek – op Cameos Spring Song
  • ∙Vyfgang Medalje Klas – 2e plek – op Cameos Spring Song

 

  1. Inge Wessels
  • ∙Vyfgang Natuurlike maanhaar en stert – 2e plek op Peter the Wolf
  • ∙Driegang Ryperd 18 jaar en onder -3e plek op Christina Aguilera
  • ∙Vyfgang Kinder Kampioenskappe -3e plek op Peter the Wolf

 

  1. Nichola de Waal op haar perd Kentucky’s Great Day.
  •   Medalje klas – tweede
  •   Ruiterkuns 18 jr en onder – Eerste.