Tydens die skietkompetisie, gehou op 26 en 27 Mei 2017, het Hoërskool Upington se skuts baie goed gevaar. Almal by Uppies is trots op julle!

O/21 10m staan Sportergeweer:

Elné du Toit – goud (336)

O/21 3P Sportergeweer:

Elné du Toit – goud (545)

O/16 10m staan Sportergeweer:

Francois du Plessis – goud (351)
J.P. Smth – silwer (338)

O/16 3P Sportergeweer:

Francois du Plessis – goud (544)
J.P. Smith – silwer (533)
Juan Steenkamp – brons (529)

O/21 3P Veergeweer:

Rian Loots – goud (488)

O/21 10m staan Veergeweer:

Rian Loots – silwer (316)

O/21 Pistool:

Quinette van Niekerk – silwer (260 + 231=491)

Foto:
Juan Steenkamp, Elné du Toit, Rian Loots, Francois du Plessis, Quinette van Niekerk en JP Smith