Die volgende leerders van Hoërskool Jim Fouché het deelgeneem aan die Pluimbal o/19 SA Ope en het baie goed gevaar:

FOTO BO:  v.l.n.r:  Nita Scholtz (eindig eerste in  enkel-en dubbelwedstryd)  ;  Liane de Beer (speel in enkel-en dubbel-kwarteindstryd)  ;  Jolene Bester (eindig in gemengde dubbelwedstryd eerste in plaatkompetisie) en Christi-Mari Cloete (speel in die enkelwedstryd en eindig tweede met dubbelwedstryd in plaatkompetisie)