Laerskool Newton in Kimberley  is onoorwonne in kriekettoernooi  vs Paarl Gimnasium, Outeniqua en RPC.

Newton 0/11A onoorwonne in hul 6 wedstryde.

Newton 0/13A onoorwonne in die toernooi vir die afgelope 5 jaar.

PRESTEERDERS : 50- talle

Naziel Adams   61- 3- kuns vs Paarl Gim

Gerhard Burger   83

Hayden Tolmay 60 & 61

TOEKENNINGS :

Beste bouler ,0/11 – Yazeed Kajee

Speler van die toernooi ,0/13 – Naziel  Adams