Stefan du Plessis van Hoërskool De Aar het Noord-Kaap karate verteenwoordig by die SA’s in Durban.