RADIKALE REDENAARS

Die volgende leerders van Hoërskool Diamantveld in Kimberley het aan die uitdunrondtes van die Radikale Redenaars deelgeneem. Al hierdie leerders kwalifiseer om in Oktober aan die Nasionale Toernooi deel te neem.  Ons is baie trots op julle.

Voor – v.l.n.r – Tahlita Fourie, Guilmore le Breyton, Irisha Phentela, Tané Barnard, Mart-Mari de Wet.

Agter – v.l.n.r – Louisa Thompson, Chantelle Meintjies, Lerissa Britz, Rinske-Mari du Plooy, Elcke Katzke, Frances van der Merwe.

Agter – v.l.n.r – Chanie Burger, Frikkie Burger, Jandré du Plessis.