Vier van Hoërskool De Aar se tennisspelers, Niël van der Walt, Eben Brand, Carlo Roberts en Chané Coetzee het op 26 en 27 Mei 2017 in Klerksdorp aan die Driehoekige Toernooi vir Noord-Kaap deelgeneem.

Vyf van die sewe spelers wat deelgeneem het is in die Noord-Kaap spanne opgeneem en gaan die vakansie aan die All Ages netbaltoernooi in Boksburg deelneem.