Drie van Hoërskool Upington se leerders het tydens 12 to 31 Julie in Denver, Colorado gaan deelneem. Die drie leerders: Elné du Toit, Francois du Plessis en Juan Steenkamp het baie goed gevaar.

Elné du Toit kry goud vir dogters.

Francois du Plessis kry goud vir seuns.

Foto: Juan Steenkamp, Elné du Toit en Francois du Plessis