Na afloop van die Distrik- en Provinsiale uitspele het ons spanne as volg gevaar:

0/14 – 2de in Distrik en onder Top 4 in Provinsie

0/15 – 1ste in Distrik

0/17 – 1ste in Distrik en 2de in Provinsie

0/19 – 2de in Distrik en onder Top 5 in Provinsie

Met die pragtige uitslae van die O/17 span dring hulle ook deur om die skool te verteenwoordig by die  SA Top School’s toernooi in Boksburg wat plaasvind vanaf 4 – 6 Augustus 2017 waar slegs die top skole van elke provinsie gaan deelneem. Baie geluk aan hierdie span asook hulle afrigter Mej Pool. Baie sterkte

Die 0/15 span neem aan die Kay Motsepe toernooi deel en hulle provinsiale uitspele vind eers plaas op 26 Augustus 2017 te Kuruman.

0/14

Anke Engelbrecht, Joanè Botha, Anri Kotzè, Abongile Mchlauli, Lianè Kapp, Susan Hanekom, Joanè van den Heever.

Afwesig: Jolize Swanepoel

0/15

Agter: Beryl Ndhlovu, Janice Avenant, Marnel Oberholster, Berna Kilian, Jessi Wessels, Elanie Brand

Voor: Nina Slabbert, Di-Marie Visser

0/17

Agter van links: Melonice Kordom, Liche Prinsloo, Juf Pool, Jo-Nel Neser, Cleo Minnaar, Gillian du Plessis

Voor van links: Jenny Steenkamp, Ayanda Esau

Afwesig: Anika Husselmann

0/19

Agter van links: Nicolene Loots, Dirette Oberholster, Lorraine Groenewald, Liza-Mari Groenewald (k), Lara-Mari Geldenhuys, Alice Maritz

Voor van links: Chane Avenant, Navern Olivier (o/k)