Carina de Beer, Steven Smith, Dean Willemse en Juan Swanepoel het deelgeneem op Saterdag 22 April aan ‘n Distriks Skole Skaak toernooi wat gehou is by Primêre Skool Simbruner. Carina de Beer is opgeneem in die dogters onder 18 span  en Steven Smith in die seuns onder 18 span wat die distrik gaan verteenwoordig by die provinsiale toernooi wat later in Mei in Kimberley gaan plaasvind.
Carina is eerste in haar ouderdomsgroep.

 

Foto:

Agter L na R: Carine de Beer, Juan Swanepoel

Voor L na R: Steven Smith en Dean Willemse