Category: Schools

Carl Julius van Hoërskool Noord-Kaap

Carl Julius van Hoërskool Noord-Kaap is skrywer van formaat  In HNK is Carl lank reeds welbekend vir sy uitsonderlike skryfkuns. Sy eerlike en ongekunstelde skryfkuns gryp die leser se aandag elke keer. Van Carl se skryfwerk het vanjaar in die Poort-kompetisie, ‘n nasionale kompetisie vir jong skrywers, ‘n projek van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, erkenning gekry. Hy het ‘n vierde plek vir digkuns en ‘n sewende plek vir prosa verwerf. Hy het ook aan die FAK Nasionale Ekspo deelgeneem en weer eens uitstekend gevaar deur drie brons medaljes vir prosa te ontvang. In die kategorie vir...

Read More

Hoërskool Noord-Kaap presteer by ATKV

Hoërskool Noord-Kaap presteer by ATKV Afrikaans Junior Olimpiade  Kaitlyn eindig eerste in die NK in die Addisionele Taalafdeling. Johane is tweede in die provinsie in die Huistaal-afdeling en is ook in die nasionale top 100.  Al hierdie leerders is in die provinsiale top 10 en hul gemiddeld is ook hoër as die nasionale gemiddeld. Kaitlyn Jooste, Shihaam Suliman, Shasta-Leigh Adams en  Johané Schon en Alyssa...

Read More

Northern Cape High School, Kimberley, learners form part of NC Provincial Debating

These learners from NCH form part of the Northern Cape provincial debating team which will be representing the province at the national round of the SA Schools Debating Competition in Port Elizabeth during December. Front row: Almas Hollenbach, Rethabile Makoloi and Nasreen Cader. Back row:  Thabo Mathule, Stethen Liebenberg, Emilio Botes and Mohammed...

Read More

Ethan Demas from Northern Cape High School

Ethan Demas from Northern Cape High School in Kimberley receive bronze at SA Mathematics Olympiad  Ethan Demas received a bronze medal for participating in the 3rd and final round of the South African Mathematics Olympiad. The best 100 junior and best 100 senior learners at the 2nd round qualified for the final round. He is one of only three learners from the Northern Cape who qualified for the final...

Read More

Hoërskool Upington Krieket se pad na die finale

Oktober en November was vir Hoërskool Upington krieket van die beste tye dié jaar. Die O/19 span, wat in die week speel, het die seisoen nog nie ‘n wedstryd verloor nie en het vele mylpale behaal, deurdat ons spelers gereeld 50 lopies in ‘n beurt slaan. Bobby Duvenhage het teen AJ Ferreira ‘n uitsonderlike 186 lopies geslaan. Die volgende spelers het provinsiale spanne behaal wat elk in verskillende stede in die land aan hul onderskeie toernooie gaan deelnaam: Coca Cola O/19 Nakkie Duvenhage Benré Engelbrecht Griekwas O/17 Bobby Duvenhage Dian Kapp Griekwas O.17 Platteland Giovanni Lategan Griekwas O/15 Daylon...

Read More

Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.