Category: Hoërskool De Aar

Hoërskool De Aar Toekenningsgeleentheid hoogtepunte!

Hoërskool De Aar se Arendpuntwenners is onlangs aangewys: Surina le Roux – 3de, Daniël du Toit – eerste, Anlie Human- 2de. HSDA is baie trots op hierdie leerders. Johan Duvenhage van Hoërskool De Aar het die W. Lambrechts beker vir die veelsydigste Junior seuns sportster verower, Surina le Roux die Jacques Rust beker vir die veelsydigste senior dogters sportster, Daniël du Toit die P.J. Louw beker vir die veelsydigste Senior seuns sportster en Anlie Human die Andries Strauss Wisseltrofee Junior dogters sportster. HSDA is baie trots op hul sportsterre! Daniël du Toit is aangewys as Hoërskool De Aar se SPORTPERSOON VAN DIE JAAR. Hy...

Read More

Tennisspelers van De Aar in Noord-Kaap spanne opgeneem

Vier van Hoërskool De Aar se tennisspelers, Niël van der Walt, Eben Brand, Carlo Roberts en Chané Coetzee het op 26 en 27 Mei 2017 in Klerksdorp aan die Driehoekige Toernooi vir Noord-Kaap deelgeneem. Vyf van die sewe spelers wat deelgeneem het is in die Noord-Kaap spanne opgeneem en gaan die vakansie aan die All Ages netbaltoernooi in Boksburg deelneem....

Read More

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn