Category: Pluimbal / Badminton

Hoërskool Noord-Kaap vaar goed in pluimbal

Eerste Meisies Pluimbalspan van links na regs: Jessica van Heerden, Tiffany Coetzer(Kaptein), Mev Rita Gordon, Demii Etzebeth en Johané Shöne. Meisies eindig 3de in hul afdeling en in algeheel verwerf hulle 5de plek op SA Skole Pluimbal wat in Durban gehou is. Eerste Seuns Pluimbal span van links na regs: Tumelo Moapese, Chad Smith, Mev Rita Gordon, Dyllan Muller(Kaptein) en Hanro Ras. Hulle eindig 3de in hulle afdeling en verwerf ‘n algehele 6de plek by die SA Skole Pluimbal wat in Durban gehou is. Hanro Ras het ook al sy games gewen op die toernooi. Tweede Seuns Pluimbalspan van...

Read More

Hoërskool Noord-Kaap – Pluimbal uitslae

Tydens die Julie vakansie het die volgende spelers van Hoërskool Noord-Kaap vir die Noord-Kaap Provinsie deel– geneem aan die Inter Provinsiale Kampioenskappe in Kaapstad. Tiffany Coetzer Dyllan Muller Hanro Ras Chad Smith Janus Maritz Alec Ruiters Demii Etzebeth Johane Shon Die A-Meisies span waarvan Tiffany onder kaptein was het in die algeheel 3de ge-eindig. Die B-Seuns span waarvan Dyllan, Hanro, Chad(Kaptein), Janus en Alec deel was het ook algeheel 3de ge-eindig. Die B-Meisies span waarvan Demii en Johane deel was het ook algeheel 3de ge-eindig. Dyllan Muller is dan ook derde geplaas in die land, in sy afdeling. Baie...

Read More

JF Leerders neem deel aan SA Ope Pluimbal

Die volgende leerders van Hoërskool Jim Fouché het deelgeneem aan die Pluimbal o/19 SA Ope en het baie goed gevaar: FOTO BO:  v.l.n.r:  Nita Scholtz (eindig eerste in  enkel-en dubbelwedstryd)  ;  Liane de Beer (speel in enkel-en dubbel-kwarteindstryd)  ;  Jolene Bester (eindig in gemengde dubbelwedstryd eerste in plaatkompetisie) en Christi-Mari Cloete (speel in die enkelwedstryd en eindig tweede met dubbelwedstryd in...

Read More

Categories

Positive Quotes

Life isn’t about finding yourself. Life is about creating yourself – George Bernard Shaw