Zoë van Wyk en Kyle Britz van Hoërskool Upington, het goud behaal vir hul energiebesparende produk,

tydens die Ekspo vir Jong Wetenskaplikes.

Die Ekspo het op 2 Augustus te Saul Damon plaasgevind.