Hoërskool Noord-Kaap, Kimberley, se o/17 sewes speel kookwater rugby.

Die volgende uitslae is behaal:

HNK vs Helpmekaar: 21 – 17

HNK vs Grey College: 14 – 15

HNK vs Lichtenburg: 21 – 17

HNK vs Landboudal: 31 – 14

In die semi-finaal wen HNK vir Diamantveld met 49 – 29 en in die finaal klop

hulle Grey Kollege met 24 – 0

HNK 49 Diamantveld 29

HNK se O/15’s het ook goed vertoon en wen die Plaatbeker tydens die toernooi.