Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley se senior debatspan is die sentrale wenner (Vrystaat en Noord-Kaap) in die jaarlikse Afriforum / Volksblad se Dink-of- Sink-debatkompetisie.

Hulle gaan gedurende Oktober aan die nasionale rondte deelneem.

Vlnr: Lurika Faber, Tatum du Plessis en Miecke Muller.