Vlnr: CJ Jacoby, Tristen Owen, Aiden Visagie, Darren Uithaler, Darius Jacobsohn en Valencia Tiger

Hoërskool Adamantia in Kimberley was op 26 Oktober gasheer vir die Kensho Satori Open Challenge .  Adamantia se karatekas het puik presteer en het die volgende medaljes verower:

Aiden Visagie – goud vir kumite, brons vir kata en brons vir unison kata CJ Jacoby – brons vir kata en brons vir kumite.

Valencia Tiger – silwer vir kata en silwer vir kumite

Darius Jacobsohn – silwer vir kata, brons vir kumite en brons vir unison kata

Darren Uithaler – goud vir kata, silwer vir kumite en brons vir unison kata;

Tristen Owen – brons vir kata en brons vir kumite

Baie geluk aan elkeen van hierdie karate-leerders!