Hoërskool Adamantia in Kimberley het Dinsdag-aand, 12 Maart hul Matriekafskeid by die Horseshoe Inn in Kimberley gehou.

Die tema was Enchanted Forest en die matrieks het sommer baie spoggerig gelyk!