Hoërskool Adamantia van Kimberley wens Anri Ferreira, Fisiese Wetenskappe juffrou, geluk met haar verlowing aan haar boerseun, Michiel Jacobs.

Al die Addies wens hul baie voorspoed en geluk toe.