Lihandri Saunders van Hoërskool De Aar is verkies tot die 0.18 Noordkaap Skaakspan.

Baie geluk, Lihandri!