Drie leerlinge van HSDA gaan vanaf 15 tot 21 Desember aan die Skaak SA’s in Boksburg deelneem.

Baie geluk en sterkte aan Chardé Vries, Unam Mxaxa en Thandokazi Ntozini.