Gr 12 vlnr: Bernard Venter, Surina le Roux, Enchanté du Preez en Daniël du Toit.

Die Graad 12, 9 en 8 Toppresteerders van 2019 wat Goue Sertifikate gewen het, is bekend gemaak.

Baie geluk!

Gr 9: Voor vlnr: Ize-Marie Ebden, Courtney van Syfer, Abigail Struis en Megan Ritter
Agter vlnr: McKaylin Viljoen, Anja Kleynhans, Jaco-Erik van der Merwe, Vicky Coetzee en Kaylen Somers

Gr 8: Wilmie Rust