Vlnr: Wilmie Rust, Jeandré Rust, André Theron en Anlie Human.

HSDA se toekenning vir die veelsydigste sportster is as volg toegeken:

  • Andries Strauss Wisseltrofee vir die veelsydigste junior dogters-sportster (Meeste Provinsiale kleure): Wilmie Rust
  • PJ Louw beker vir die veelsydigste senior seunssportster: Jeandré Rust
  • W. Lambrechts beker vir die veelsydigste junior seuns-sportster: André Theron
  • Jacques Rust beker vir die veelsydigste senior sportster, dogters: Anlie Human