Agter vlnr: Inge Coetzee, Adrian Coetzee, Jaunré Booysen, Theo van Rensburg en Abigail Smith 
Voor vlnr: Shania Swartz, Margot van Zyl, Chanté Liebenberg, Kayla Wagenaar en Erika Badenhorst

Hoërskool Hartswater se top 10 akademiese presteerders, Gr 11, is Inge Coetzee (2), Adrian Coetzee (8), Jaunré Booysen (6), Theo van Rensburg (7), Abigail Smith (4),Shania Swartz (9), Margot van Zyl (4), Chanté Liebenberg (Eerste posisie met 79,00% gemiddeld), Kayla Wagenaar (3) en Erika Badenhorst (5

Baie geluk aan hierdie slim Hartsies!