Hoërskool Kalahari se O/15 Rugbyspan het die Griekwaland-Wes kleinskole finaal gewen.

Die wedstryd het op 9 Augustus in Kimberley plaasgevind.

 

Baie geluk, manne!