Voor vlnr: Wilmari Krűger en Idené Rossouw

Agter vlnr: Elvirentia van Wyk, Dintle Sepalamelo, Juffrou Erasmus, Luané Schoeman, Wilmien Britz en Tayla Hohls

Abeedha Fortuin afwesig op foto.

 

Hoërskool Kalahari, Kuruman, se O/17 Netbalspan het 3 Augustus die klein- en mediumskole finaal gewen.

Kalahari het met 17 – 5 teen Hoërskool Douglas en met 15 – 9 teen Hoërskool De Aar gewen.

Die finaal het in Kimberley plaasgevind.

Wel gedaan, meisies!