Hoërskool Kalahari van Kuruman se skuts het baie goed gevaar tydens die Liga 2.

Totaal/Algeheel

O/14: 1ste Delarey Saaiman, 6de Pieter Swanepoel, 7de Francois Fourie en 9de Nicol Pietersen

O/16: 4de Mienel Markram

Vlnr: Francois Fourie, Delarey Saaiman, Mienel Markram, Pieter Swanepoel en Nicol Pietersen.

Foto: Hilde Kamphuis