Hoërskool Kalahari van Kuruman het onlangs hul UK dagbestuur vir 2019 bekend gemaak.

Links bo: Louis Myburgh (Hoofseun) en regs bo Sabrinah Phillander (Hoofmeisie),

Links onder: Mpumelelo Monchwe (Onderhoofseun) en regs onder Chené Lerm (Onderhoofmeisie).