Hoërskool Noord-Kaap is baie trots op hul Fast 5 netbalspan. Hierdie span het 2de geëindig in onder 13 afdeling.

HNK Fast 5 Netbal 0/13(uitnodigings span) het hul wedstryde gewen teen Jacobsdal en Douglas.

Baie geluk!