Ons eerste skaakspan eindig 5de in die A-afdeling.

Die 2de span eindig 9de in die B-afdeling

Die 3de span eindig 7de in die B-afdeling

Zoë Milford is ons A-span. Sy het ook die dag onoorwonne af gesluit.