Eerste Meisies Pluimbalspan van links na regs:

Jessica van Heerden, Tiffany Coetzer(Kaptein), Mev Rita Gordon, Demii Etzebeth en Johané Shöne.

Meisies eindig 3de in hul afdeling en in algeheel verwerf hulle 5de plek op SA Skole Pluimbal wat in Durban gehou is.

Hoërskool Noord-Kaap vaar goed in pluimbal

Eerste Seuns Pluimbal span van links na regs:

Tumelo Moapese, Chad Smith, Mev Rita Gordon, Dyllan Muller(Kaptein) en Hanro Ras.

Hulle eindig 3de in hulle afdeling en verwerf ‘n algehele 6de plek by die SA Skole Pluimbal wat in Durban gehou is.

Hanro Ras het ook al sy games gewen op die toernooi.

Hoërskool Noord-Kaap vaar goed in pluimbal

Tweede Seuns Pluimbalspan van links na regs:

Janus Maritz, Mev Rita Gordon, Jaden Harding. Afwesig – Johan Barnard(Kaptein) en Alec Ruiters.

Hulle eindig 3de in hulle afdeling en verwerf ‘n algehele 5de plek by die SA Skole Pluimbal wat in Durban gehou is.