Onder/18
Nicolene Loots

Die volgende leerders van Hoërskool Upington is gekies om die provinsie te verteenwoordig in hulle onderskeie ouderdomsgroepe gedurende die Junie vakansie. Die onderskeie toernooie vind plaas in Boksburg en Sun City.

Baie geluk en baie sterkte aan elkeen van julle.

 

Onder/17
Ayanda Esau, Liché Prinsloo, Lorraine Groenewald, Cleo Minnaar

Onder/16
Janice Avenant en Beryl Ndhlovu

Onder/15
Abongile Mchlauli, Susan Hanekom

Onder/14
Van links: Amukelani Majebele, Vivi Mbiza, LaRochelle Janse van Rensburg, Uya Ncoko