Hoërskool De Aar se hokkiespers, Shanel Janse van Rensburg (0.16), Carlo Roberts (0.18), Surina le Roux (0.18)
en Simoné Kroutz (0.16), is ingesluit in die onderskeie Plattelandse Gazelle spanne.