Lawrenzo Swarts, Musa Tulong, Thando Booysen, Corné Kivedo, Kobus van der Walt, Christian Kolesky, Thandile Ali, Liyema Botha en Nathan Foster van Hoërskool De Aar Is verkies vir die GWK o/17 Rugbyweek.

 

Reyinulde Olyn, Thabo Badu, Milly-van Samson, Malcolm James, J.P Senekal, Somila Manona en Tyron van der Merwe van
Hoërskool De Aar, is verkies vir die GWK o/15 Rugbyweek