Philip du Toit van Hoërskool De Aar, het die afgelope vakansie vanaf 4-6 Oktober in Kaapstad aan die 65ste WP Bisley skiet kampioenskappe deelgeneem.

Hy is gekroon as die Junior Kampioen en wen die Bernard Rens trofee.

HSDA is trots op jou, Philip!