Dit is eerste keer in Laerskool Seodin, Kuruman, se 99 jaar bestaan dat hulle ‘n sokker-wedstryd speel.

Buiten die geskiedenis wat gemaak is, het hul o/14 A sokkerspan 3-0 gewen.

Baie geluk seuns ons is baie trots op julle.

It is the first time in the 99 year existence of Seodin Primary School that they played a soccer game.

Not only did the boys make history, but they also won 3-0.

Well done boys, Seodin is very proud of you!