Mikayla van Bosch

Laerskool Staats in Kimberley, is baie trots op Mikayla van Bosch wat die Noord-Kaap gaan verteenwoordig in die SA Nasionale Landloop byeenkoms wat op 7 September in Pretoria plaasvind.