Albert speel die naweek in die Griekwaland-Wes tennis span teen Boland en WP in die Synergy Cup in Kimberley.

Hy is 5de in die Noord-Kaap!