Leerders van Sentrale Volkskool Kroonstad word as kategoriewenners aangewys tydens die Gouveld-Kunstefees. (Spraak en Drama)

FOTO BO:

Van links na regs: Voor: Kaylie Steyl, Minkie Steyl, Shaun Morgan

Agter: Chanèl Morgan, Carla Crous, Burnette Staal